Die Cedartjie in Citrusdal, Western Cape, South Africa Country

ADS
ADS

Information

Locality: Citrusdal, Western Cape, South Africa

Phone: +27 22 001 0049

Contact: [email protected]
https://mailchi.mp/92add6435bd3/die_cedartjie
Call +27 22 001 0049

Views: 3868

ADS

Opening hours

Monday: 09:00 - 17:00
Tuesday: 09:00 - 17:00
Wednesday: 09:00 - 17:00
Thursday: 09:00 - 17:00
Friday: 09:00 - 17:00
Saturday: CLOSED
Sunday: CLOSED

Tags / Categories / Themes

ADS

Reviews

Add review

ADS

Posts

Doornkloof dierehospitaal nou ook in Citrusdal.
February 27, 2021, 5:13 PM
Hugenote Hoërskool virtuele opedag: Datum: 8 Maart 2021
February 24, 2021, 5:13 PM
Vakature: Administratiewe Klerk - Pakhuis Plek: Mouton Citrus ( Pty) Ltd Sluitings Datum: 21 Februarie 2021
February 8, 2021, 5:13 PM
Vakature: Jnr "Millwright" Mouton Citrus (Pty)Ltd - Citrusdal Vakature sluit - 21 Februarie 2021
January 27, 2021, 5:13 PM
Vakature: Pakhuis Tegnikus Mouton Citrus (Pty)Ltd - Citrusdal Vakature sluit - 21 Februarie 2021
January 14, 2021, 5:13 PM
Vakature beskikbaar: Afdelingsbestuurder - Ontvangs & Tip Plek: Goede Hoop Sitrus Bpk - Citrusdal Sluitings datum: 19 Februarie 2021 Besonderhede:... Goede Hoop Sitrus Bpk, ‘n verpakker en bemarker van puik gehalte sitrusvrugte is geleë op Citrusdal, midde die pragtige Olifantsriviervallei, langs die N7 ongeveer 175 km noordwes vanaf Kaapstad. ‘n Vakature bestaan vir ’n Afdelingsbestuurder by die Ontvangs & Tip area. U sal verantwoordelikheid neem vir die produktiwiteit en effektiwiteit, kommunikasie, koördinering en administrasie in die betrokke area. Genoemde verantwoordelikhede verseker daartoe dat GHS daaraan voldoen om hoë kwaliteit verpakte produkte wat aan mark- en kliënt-spesifikasies en -regulasies voldoen in die mark te plaas. Vereistes: Graad 12. Kennis en ondervinding van vrugtepakproses Grondige kennis van rekenaarstelsel (MS Office, Palpack, Paltrack) Vaardighede: Delegeringsvaardighede Tegniese en meganiese vaardighede. Vermoë om as leier/bestuurder in ’n span op te tree. Vermoë om onafhanklik te werk Uitstekende beplanningsvaardighede. Goeie Probleem oplossings vaardighede Kennis van produktiwiteit sisteme sal die aansoek versterk Persoonsvereistes: Vriendelik en hulpvaardig. Vermoë om onder druk te werk. Goeie menseverhoudinge. Deeglike aandag aan detail. U aansoek moet asseblief die volgende insluit: Verkorte CV’s in MS Word formaat, ingeslote kontaknommers en epos adres. Aanduiding van huidige en verwagte vergoeding. Datum van beskikbaarheid. Verwysings Aansoeke kan aan die volgende persoon gerig word Me. R Alberts (Menslike Hulpbronne Administrateur & Werwing) E-Pos : [email protected] Die sluitingsdatum vir aansoeke is 19 Februarie 2021. Jammer, geen telefoniese navrae sal hanteer word nie. Indien daar geen reaksie teen 26 Februarie 2021 op die aansoek was nie moet aanvaar word dat dit onsuksesvol was.
December 25, 2020, 5:13 PM

See also

Central Florida Trial Lawyers Association

+1 407-505-0466

Businesses Community organisation Business service Local service

492 views
Chelan-Douglas CASA Program

PO Box 2027 98801 Wenatchee, WA, US

+1 509-662-7350

Community organisation Non-profit organisation Social service

787 views
Charter Township of Chocolay

5010 US 41 South 49855 Marquette, MI, US

+1 906-249-1448

Government organisation Community organisation

542 views
Comunidade Cristã Hebrom

Community organisation Religious organisation

235 views
Catholics at Calvin University

Community organisation Religious organisation

42 views
Centro Giovani Sassari

via Santa Caterina 21 07100 Sassari, Sardinia, Italy

Community organisation Non-profit organisation

1,117 views
Centrul de Tineret Baia Mare

Strada Culturii nr. 7A 430316 Baia Mare, Romania

+40 262 213 009

Community organisation Community centre

1,998 views